Afkondigings:
Daar sal nie vandag en ook nie volgende Sondag ‘n erediens in ons kerkgebou gehou geword nie.
Lidmate sal ophoogte gebring word van enige verdere verwikkelinge soos byvoorbeeld wanner ons weer eredienste gaan hou en hoeveel lidmate dit kan bywoon.
Die skriba sal DV Woensdag 20 Januarie vanaf 08:30 tot so 11:00 by die kerkkantoor wees indien lidmate die Kerkblad, Almanak & Jaarprogram wil afhaal. Kerklike bydrae kan ook afgedra word.
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
Vandag:
Sr Drika Enslin – 078 507 9816 (Senior lidmaat wat vandag verjaar)
18 Januarie
Sr Hermien Kruger – 083 309 0863
Sr Lucindi van der Merwe – 083 314 1513
19 Januarie
Sr Mareli Byleveld – 072 537 6130
20 Januarie
Br Ryno Lowings – 082 333 3329
Senior lidmate wat vandag verjaar:
Sr Takkie du Plessie – 073 233 9274
Sr Nellie van der Walt – 072 384 3057
Sr Lettie Venter – 051 4367667
21 Januarie
Br Hannes Venter – 072 346 429 082
Sr Marguerite Venter – 082 826 0689
22 Januarie
Jacques Hugo – 082 729 0027
Sr Marcelle Klopper – 071 821 6544
Sr Martje van der Bijl – 051 433 7270
23 Januarie
Br Pieter Fourie – 082 966 5220