Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Sang voor die erediens begin
Liedboek 164: 1 & 2
Die HERE groet ons met Sy seën !
Lofsang
Skrifberyming 1-6:1 tot 3
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Efesiërs 4: 17 tot 5: 5
Sang
Psalm 130: 2 & 4
Gebed
Sang
Liedboek 509: 1 & 2
Skriflesing
Jesaja 40: 1 tot 11
Teksvers:
Jesaja 40: 1 & 2
1 Die uitkoms is hier! Die uitkoms is hier! Dit, sê julle God, moet julle vir my volk sê.
2 Bring vir Jerusalem die goeie tyding, sê vir hom sy swaarkry is verby, hy het geboet vir sy sonde, hy het van die Here die volle straf ontvang vir al sy sondes.
Slotsang;
Skrifberyming 11-2: 1, 2 & 4
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
EREDIENSTE:
Volgens die regulasies is ons nou weer beperk tot 50 mense per samekoms.
Ons hou dus elke Sondag weer twee eredienste om 09:00 en 10:30.
Katkisasie vind plaas na die eerste diens.
U moet asb nog steeds vir br Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet watter diens u wil bywoon.
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word.
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir GKSA se Sustentasiefonds word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week.
Baie hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE:
Vandag
Sr Minnie Theron – 084 245 3250
13 September
Br Chris Buys – 051 436 2737
BELYDENDE LIDMATE:
Vandag
Sr Risna Opperman – 082 567 2804
Sr Marietjie Redelinghuys – 051 436 6034
14 September
Br Fanus van der Walt – 051-436 7559
16 September
Sr Ester Jordaan – 071 673 1286
Sr Erika Lowings – 082 333 3329
Sr Carina van der Bijl – 082 780 9717
17 September
Sr Marizeth Jordaan – 076 834 4604
Sr Carli Steyn – 082 052 0421
DOOPLIDMATE
18 September:
Nanette Jordaan – 082 787 7177
Eben Richards – 082 906 5010