Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Sangvoor die erediens begin
Liedboek 509: 1 & 4
Die HERE groet ons met Sy seën !
Lofsang
Psalm 111: 1,2 & 4 (2001 Cloete se omdigting)
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Efesiërs 4: 17 tot 5: 5
Sang
Psalm 119: 62 & 63
Gebed
Sang
Psalm 91: 5 & 6
Skriflesing
Genesis 28: 10 tot 22
Slotsang;
Skrifberyming 14-2: 1 & 2
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
EREDIENSTE
Daar sal vandag net een erediens gehou word om 9:30.
Alle katkisasieklasse het reeds vir hierdie jaar afgesluit.
U moet asseblief nogsteeds vir br Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet indien u die diens u wil bywoon
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word en beskikbaar op ons webblad(www.gkbfnnoord.co.za)
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir GK Jeugsorg word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas.
Dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL
Die Sakrament van die Heilige Nagmaal sal DV volgende Sondag, 21 November 2021, gevier word.
Die rede waarom dit so kort na die vorige Nagmaalsviering gehou word, is as gevolg van die feit dat September se Nagmaal nie plaasgevind het nie.
Daar sal DV weer twee dienste om 08:30 en 10:30 wees.
ONS DINK AAN:
Sr Welmarie van Niekerk wat in die hospitaal is.
ALMANAK VAN DIE GKSA VIR 2022
Diegene wat die Almanak van die GKSA vir 2022 bestel het teen R100 stuk, kan dit in die konsistorie afhaal.
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week.
Hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE
Geen
BELYDENDE LIDMATE:
14 November
Sr Wilmien du Plessis – 072 323 6588
16 November
Sr Arina Kruger – 082 419 3046
18 November
Sr Liza Loretz – 082 930 5590
Br Henk Pretorius – 082 337 7558
20 November
Br Cobus van Heerden – 051 436 1771
DOOPLIDMATE
Geen
GEDAGTE VIR DIE WEEK
Maar ek staan sterk soos ‘n welige olyfboom;
ek is in die huis van God en ek steun altyd daarop dat Hy vir my sorg.
(Psalm 52:10)