Die erediens word vanoggend deur Dr Frans de Bruyn waargeneem.
Ds Kobus en gesin is met verlof uitstedig.
ORDE VAN EREDIENS:BLOEMFONTEIN-NOORD
Ons sing voor die die erediens begin Liedboek 334: 1 tot 4
ONTMOETINGSDIENS
Ons verklaar ons afhanklikheid van die HERE
. Die HERE groet ons met Sy seen
Ons Lofpsalm:
Psalm 95:1 & 4
Ons Bely ons geloof
12 Artikels1 & 4
VEROOTMOEDIGING- EN VERSOENINGSDIENS
Ons luister na die Wet as kenbron van ons ellende:
Sondag 2 van die Heidelbergse Kategismus
Kom ons sing jubelend bly
Psalm: 38: 1 & 17
As nuwe mense in Christus moet ons gestalte aan die liefde gee.
In Eksodus 20 roep die Here ons daartoe op.
Kom ons luister daarna
Ons antwoord met Psalm 25:2
WOORDDIENS
Gebed
Sing:
Skrifberyming 4-6:
Skriflesing:
2 Petrus 3:10 tot 13
Openbaring 21:1 tot 13
Teksvers:
Lukas 2: 14
“Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae! “
Woordverkondiging
ANTWOORDDIENS
Gebed
Sing:
Skrifberyming. 18-6: 1, 4 & 5
Die HERE stuur ons weg met Sy seën
Sing:
Amen, Amen, Amen
*********************************
AFKONDIGINGS
Br Jeff Coetzee oorlede
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van br. Jeff Coetzee op Dinsdag, 21 Desember.
Ons harte gaan uit na sy eggenote, sr. Leonie, asook sy kinders en kleinkinders.
Die troosdiens vind Woensdag, 29 Desember, hier in ons kerkgebou plaas.
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir Bybelverspreiding word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
Die diakens wat die kollektes opneem, sal lidmate verdere verduidelikings gee indien nodig.
Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Sr Doreen du Plessis88 van Rayton Ridge 8 wat vandag verjaar.
Br Piet Botha72 van die plaas Deelput wat môre verjaar.
Sr Susan du Plessis80 van Lillyvale wat Dinsdag verjaar.
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR
Baie hartlik geluk!
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
BELYDENDE LIDMATE
Vandag
Ouderling Gert Coetzee -083 459 1039
27 Desember
Sr Hantie Kruger – 082 419 3046
Sr Johanda van der Merwe – 079 885 2469
28 Desember
Sr Grietjie Vermeulen – 082 446 1473
29 Desember
Ouderling Petr Havenga – 082 749 6908
Ouderling Tian van der Bijl – 082 303 8046
30 Desember
Sr Elri Botha – 074908 2381
Sr Renay le Roux – 051 436 5215
1 Januarie 2022
Sr Ciska Badenhorst – 083 415 3000
Br Jacobus Erasmus – 082 610 4062
GEDAGTE VAN DIE WEEK
Amen!
Die lof
en die heerlikheid
en die wysheid
en die danksegging
en die eer
en die krag
en die sterkte
aan Onse God tot in alle ewigheid!
Amen !
(Openbaring 7: 12 OAV)