Afkondigings 31 Januarie 2021
- Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende Sondag ’n erediens in ons kerkgebou wees nie.
Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon.
- Die kerkkantoor sal DV weer eerskomende. Woensdag, 3 Februarie vanaf 09:30 tot so 11:00 vir die gerief van lidmate oop wees.
- Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Sr Ella van Belkum van Sewe Damme verjaar môre.
Sr Petro de Bruyn van Valley Court verjaar Woensdag
- Ons dink aan sr Elna Nel van Flemmingpark en haar seun br Deon Nel en sy gesin van PJ Schoemanstraat. Sr Elna se seun en die broer van br Deon, is die afgelope week oorlede.
Dit is reeds die tweede van haar vyf seuns wat sy begrawe.
- Ond dink ook aan Ouderling Koot en sr Jeoy Pretorius met die afsterwe van sr Jeoy se Moeder.
Mag Die Here julle ryklik troos !
Ons bede is dat die Here van lewe en dood hierdie families in dié donkertyd, met sy liefde sal toevou!
VERJAARSDAE
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 31 Januarie 2021 tot 6 Februarie 2021
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
Vandag
Miané Fouche – 051 451 1137
Elize Jordaan – 076 834 4604
1 Februarie
Sr Ella van Belkum – 071 868 4464
2 Februarie
Sr Marie Coetsee – 082 835 6150
Diak Elize Heyns – 072 469 7778
Oudl Erik van Driel – 083 287 1047
3 Februarie
Sr Petro de Bruyn – 082 386 4663
Philip Nel – 061 407 6525
4 Februarie
Sr Heleen Klopper – 051 436 6602
5 Februarie
Oudl Francois van Niekerk – 082 769 7196
Br Henk Venter jnr – 082 391 7987
6 Februarie
Br Abie Kruger – 082 339 1839
Sr Theunette Kruger – 082 546 4601
Br Manie Wilken – 083 949 8645