Die Hoërskool Jeugaksie (HJA) vergader Woensdag-aande vanaf 18:00 tot 20:00 in die kerksaal. Vanaf 18:00 tot 19:00 is dit die belydende leerders wat bymekaar kom. Die Gr 8-10 leerders vergader vanaf 19:00 tot 20:00. Julle is baie welkom om te kom ! !