March 10, 2019
Passage: Johannes 14: 15-30

Erediens is waargeneem deur ds Kobus Botha.

Teksgedeelte:

Matteus 5: 9

Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

Johannes 14: 27

Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.