November 17, 2019
Passage: 1 Korinthiers 1: 1-18

Ds Kobus Botha het die aanddiens gelei.

Teksvers:

1 Korinthiër 1: 18

Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God.