February 24, 2019
Passage : Lukas 10: 25-37

Ons dominie, ds Kobus Botha, het die erediens waargeneem.

Teksvers:

Matteus 5: 7

Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.