January 27, 2019
Passage: Matteus 4: 23 tot Matteus 5: 12

Diens waargeneem deur ons dominee, ds Kobus Botha.

Teksvers: Matteus 5:3

"Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel."