February 9, 2020
Passage: Rut 1: 1-22

Ds Kobus Botha het die erediens gelei.

Teksverse:

Rut 1: 16 & 17

16 Maar Rut het geantwoord: "Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u gaan, sal ek gaan; waar u bly, sal ek bly; u volk is my volk; u God is my God;
17 waar u sterf, sal ek sterf en daar sal ek begrawe word. Ek lê 'n eed af voor die Here: net die dood sal ons skei."