March 14, 2021

Erediens – 14 Maart 2021

Passage: Nehemia 4

Die erediens is waargeneem deur ons dominee, ds Kobus Botha

Teksvers:

Nehemia 4: 9

"Ons het tot ons God gebid en dag en nag wagte teen hulle uitgesit."