December 16, 2019
Passage: Openbaring 12

Die diens is deur ds Kobus Botha gelei.

Teksverse:

Openbaring 12: 7 tot 9

7 Daar het toe oorlog gekom in die hemel: Migael en sy engele moes oorlog voer teen die draak. Die draak en sy engele het oorlog gevoer,
8 maar hulle is verslaan. In die hemel was daar geen spoor meer van hulle te vind nie,
9 want die groot draak, die slang van ouds, wat die duiwel en die Satan genoem word en wat die hele wêreld verlei, is uit die hemel uit gegooi. Hy is op die aarde gegooi en sy engele saam met hom.