October 17, 2021

Nagmaalfees – 17 Oktober 2021

Passage: 1 Korintiërs 1: 18 tot 1Korintiërs 2: 5

Die Nagmaalfees is deur ons predikant, ds Kobus Botha, waargeneem.

Teksvers:

1 Korintiërs 2: 2

Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.”

Tussenspel

JL Krebs: Herr Jesu Christ, meins Lebens Licht

Orrel: Louri Coetzee

Altviool: Elsabè Raath