October 10, 2021

Oggenddiens – 10 Oktober 2021

Passage: Judas vers 1 tot 25

Die erediens is vandag deur ds Kobus Botha, ons predikant, bedien.

Teksverse

Judas vers 20 & 21

20  Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.

21  Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.