January 12, 2020
Passage: Prediker 3

Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem.

Teksvers:

Prediker 3:12

Ek het tot die insig gekom dat daar vir 'n mens niks beter is nie as om vrolik te wees en die goeie van die lewe te geniet.