April 15, 2018
Passage : Lukas 7:11-17

Predikant: Ds Kobus Botha

Teksverse is Lukas 7:14 & 15

14 Hy gaan toe nader en vat aan die baar. Die draers gaan staan toe, en Hy sê: "Jongman, Ek sê vir jou, staan op!"
15 Die dooie het regop gaan sit en begin praat. En Jesus het hom aan sy ma teruggegee.