August 15, 2021

Oggenddiens – 15 Augustus 2021

Passage: Psalm 88

Die erediens vanoggend is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, gelei.

Teksvers:

Psalm 88: 2

"Here my God wat my altyd help, ek roep elke dag om hulp, elke nag bid ek tot U"