December 16, 2018
Passage : Daniël 2: 1-3; 31-45

Erediens gelei deur Ds Kobus Botha

Tema van die preek:

"God se koninkryk is ewig ! "

Teksvers:

Toe u nog so kyk, breek daar 'n klip los sonder dat 'n hand daaraan geraak het en dit tref die beeld teen die voete van yster en klei en verpletter dit.