January 19, 2020
Passage: Spreuke 21: 20-31

Die erediens is deur ds Kobus Botha gelei.

Teksvers: Spreuke 21: 31

"Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee."

Tema van die preek:

"Die Here gee die oorwinning"