August 2, 2020
Passage: I Timotheus 6: 9 tot 16; Johannes 17: 1 tot 3

Die erediens is deur dr Frans de Bruyn(emeritus) gelei.

Die sopraan tydens die erediens was Zani Ludick.

Orrelbeleiding was Lourie Coetzee

Teksvers:

1 Timotheus 6: 12b

"gryp na die ewige lewe"