February 2, 2020
Passage: Efesiërs 1: 1-14

Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.

Teksvers:

Efesiërs 1: 3

"Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is."

Tema van die preek: "Loof God want Hy seën ons met hemelse seëninge"