Erediens deur ons dminee, ds Kobus Botha, gelei.
Tema:
"Die Here se weg met ons (2)"
Teksverse: Spreuke 30: 19(b)
18 Daar is drie dinge, nee, vier wat bo my begrip is, wat ek nie verstaan nie:
19 hoe 'n aasvoël in die lug bly,hoe 'n slang teen 'n rots op seil, hoe 'n skip op die diepsee vaar en hoe die liefde tussen 'n man en 'n meisie werk.