March 21, 2021

Oggenddiens – 21 Maart 2021

Passage: Numeri 6: 1-16

Die erediens is deur ons dominie, Ds Kobs Botha, gelei.

Teksverse:

Numeri 6: 9 & 16

9 Maar as hy hom verontreinig deur aan iemand te raak wat onverwags in sy omgewing te sterwe kom, moet hy sy hare afskeer op die dag waarop hy rein verklaar word; op die sewende dag moet hy sy hare afskeer.

16 Die priester moet die lammers aan die Here offer as die nasireër se sondeoffer en brandoffer.