September 23, 2018
Passage: Romein 5: 1-11

Ons predikant: Ds Kobus Botha

Teksvers: Romeine 5: 8

8 Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was