February 24, 2019
Passage : Job 2: 1-10; Job 9: 27 - 35

Ons predikant, ds Kobus Botha, het die erediens gelei.

Tema:

"Die raaisel van die Godsbestuur "

Teksverse:

Job 9: 33 & 34a

33   As daar maar iemand was wat in die saak tussen ons kon oordeel, wat oor ons albei onpartydig kon regspreek,
34a  as daar maar iemand was wat God se straf van my kon wegneem,