Virtuele erediens deur ds Kobus Botha waargeneem.
Teksverse:
Psalm 84 vers 3 en 4
3 Ek versmag van verlange na die tempel van die Here; met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God.
4 Selfs 'n mossie het 'n nes en 'n swaeltjie 'n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here, Almagtige, my Koning en my God!