Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.
Die sopraan tydens die erediens was Zani Ludick.
Orrelbeleiding was Lourie Coetzee
Teksvers:
Hebreërs 11: 8
Omdat Abraham geglo het, het hy gehoor gegee toe God hom geroep het om weg te trek na die plek toe wat hy as erfdeel sou ontvang.
Hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou uitkom.