December 27, 2020
Passage: Johannes 1 vers 1 tot 18

Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, waargeneem.

Teksvers:

Johannes 1 vers 14

"Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid."