June 28, 2020
Passage: Hebreërs 10:32 tot Hebreërs 11:3

Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, gelei.

Teksverse:

Hebreërs 11 vers 1 en 2

1  Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.

2  Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang.