August 29, 2021

Oggenddiens – 29 Augustus 2021

Passage: Psalm 46

Ds Kobus Botha, ons herder en leraar, het vanoggend die erediens gelei.

Teksvers: Psalm 46: 11

" Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde"