March 3, 2019
Passage : Job 38:1-23; Job 39: 36-38; Job 42: 1-6

Ds Kobus Botha het die erediens gelei.

Teksverse: 

Job 38:

1 Toe het die Here vir Job aangespreek uit 'n stormwind uit:

 "Wie is dit wat besig is om my bedoelinge te dwarsboom met woorde wat getuig dat hy geen insig het nie?

Job 42:5

Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien