October 4, 2020
Passage: Genesis 41

Die erediens is deur ons leraar, ds Kobus Botha, bedien.

Teksvers:

Genesis 41: 16

"Josef het vir die farao gesê: "Nie ek nie! God gee dié goeie antwoord vir u."