Oggenddiens – 5 Desember 2021
Die erediens is vandag deur dr Frans de Bruyn waargeneem
Teksverse:
Genesis 12: 1 & 3
1 Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys.
3 Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”