October 7, 2018
Passage : Jesaja 18

Erediens gelei deur Dr Frans de Bruyn (Emeritus)

Teksvers: Jesaja 18: 4

So het die Here vir my gesê: Ek sal rustig uit my woonplek ondertoe kyk, ongestoord soos die hittegolwe op 'n warm dag, soos 'n miswolk in die somerhitte.