September 16, 2018
Passage : Johannes 17: 1 - 28

Tema: Jesus bid vir ons !

Ons dominie: Ds Kobus Botha

Teksvers: Joh 17: 4, 24

4 Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen.

24 “Vader, Ek wil graag hê dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook by My moet wees, sodat hulle my heerlikheid            kan sien, die heerlikheid wat U My gegee het omdat U My al voor die skepping van die wêreld liefgehad het.