Oggenddiens – Sondag 26 Desember 2021
Die erediens is vanoggend deur dr Frans de Bruyn gelei.
Teksvers:
Lukas 2: 13
13 En skielik was daar saam met die engel ‘n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en sê:
14 Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!