Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, waargeneem. Teksvers: Johannes 1 vers 14 "Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy…
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, waargeneem. Teksvers: Johannes 1 vers 14 "Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy…
Die Kersdiens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. Teksvers: Jakob was die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word
Die erediens is deur ds Kobus, ond herder en leraar, Teksverse: Mat 1:2 Abraham was die vader van Isak, Isak van Jakob, en Jakob van Juda en sy broers; Mat…
Die erediens is deur ds Kobus, ond herder en leraar, Tydens die erediens is die Sakrament van die Heilige Doop aan Petri du Toit bedien. Hy is die seuntjie van…
Die diens is deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei. Teksverse: Mattheus 5 vers 9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word en Johannes 14…
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn bedien. Teksverse: Galasiërs 4: 4 Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy…
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn bedien. Teksverse: Galasiërs 4: 4 Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy…