January 30, 2021
Passage: Hebreërs 13: 1 tot 9

Die virtuele erediens is deur ds Kobus, ons predikant, waargeneem.

Teksverse:

Hebreërs 13: 7 & 8

7  Dink aan julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het. Let op hulle lewenswandel tot die einde toe, en volg die voorbeeld van geloof wat hulle gestel het.

8  Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.