Afkondigings
Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon.
- Die skriba sal DV sal elke Woensdag vanaf 08:30 tot so 11:00 by die kerkkantoor wees as lidmate die Almanak of Jaarprogram wil afhaal of hul kerklike bydrae wil afdra of as intekenare hul eksemplare van die KERKBLAD wil kom kry of vir watter ander saak ookal.
- Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Br Henning Viljoen van Serenitas verjaar vandag.
Sr Elsie Coetzee van Bayswater Nasorgsentrum verjaar Vrydag en
Sr Sinta van Sittert van Constantiapark verjaar Saterdag
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 24 Januarie 2021 tot 29 Januarie 2021
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
Vandag
Sr Babs Coetzee – 051 436 5836
Sr Magda Patterson – 084 459 0124
Br Hannes van Jaarsveld – 072 436 4915
Br Henning Viljoen – 072 324 6092
25 Jan
Sr Leonie Coetzee – 083 462 2066
Br Frik J van Rensburg snr – 083 411 3973
26 Januarie
Sr Machteld du Plessis – 051 436 0425
San-Mari Richards – 082 906 5010
Francois van Niekerk (Fowlerst- 082 290 8889
27 Januarie
Sr Elana van Jaarsveld – 082 465 2079
28 Januarie
Sr Marianka Fourie – 072 944 5453
Sr Suzanne Langner – 083 760 7489
Sr Janine Venter – 051 522 5071
29 Januarie
Sr Elsie Coetzee – 051 433 3261
Sr Sinta van Sittert – 082 773 2617