Goeiedag broers en susters,

Vanaf eerskomende Sondag (21 Feb 2021) hou ons twee eredienste.

Eerste diens is om 08:30 vir gesinne sonder laerskoolkinders.

Tweede diens is om 10:00 en katkisasie dan daarna.

Hierdie reeling sal geld vir solank ons beperk is tot 50 mense per samekoms.

U moet asb nog steeds u naam voor Saterdagmiddag vyf uur by br Wikus opgee.

Baie dankie vir u geduld.
Groete in Christus.