Before you Divorce

STOP !  STOP !

Besef julle die hartseer en trauma wat hierdie besluit kan veroorsaak ?

Wat is die gevolge van die besluit ?
Op julle kinders, familie en vriende ?
Op julle finansies & gesondheid ?
Op julle geloofslewe ?
Vergewe julle mekaar ?
In wie se sorg gaan die kinders geplaas word ?
Hoe gaan julle gesindheid teenoor mekaar wees nadat julle geskei is ?

Vyf sessies beskikbaar om saam met ‘n egpaar die verskillende aspekte van ‘n egskeiding te deurloop !

Slegs fasilitering en NIE huweliksberading NIE !

Sessies word vertroulik met egpaar gefasiliteer !

VIR MEER INLIGTING: Dirk Coetzee – selfoon: 082 784 1993
Before you Divorce se program word as hulpmiddel gebruik