Die Goeie Vrydagdiens is deur ons predikant, ds Kobus Botha, bedien. Teksverse: Mattheus 27 verse 51 tot 54 51 Op daardie oomblik het die voorhangsel van die tempel van bo…
Die eredienste is deur ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. Teksverse: Nehemia 8: 2, 6 & 7 2 Die hele volk het soos een man bymekaargekom op die plein voor…
Die erediens is deur ons dominie, Ds Kobs Botha, gelei. Teksverse: Numeri 6: 9 & 16 9 Maar as hy hom verontreinig deur aan iemand te raak wat onverwags in…
Die erediens is waargeneem deur ons dominee, ds Kobus Botha Teksvers: Nehemia 4: 9 "Ons het tot ons God gebid en dag en nag wagte teen hulle uitgesit."
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.Teksvers;Nehemia 2: 18"Ek het hulle toe vertel hoe my God sy goeie hand oor my gehou het en wat die koning…
Die erediens is deur ons predikant, ds Kobus Botha, gelei. Teksverse: Nehemia 1: 4 - 11 4 By die aanhoor van dié woorde het ek gaan sit en gehuil en…
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, bedien. Teksvers: "By die aanhoor van dié woorde het ek gaan sit en gehuil en dae lank getreur. Ek het gevas…
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, waargeneem. Teksverse: Nehemia 1: 1-3 1 Die verhaal van Nehemia seun van Gakalja. Dit was in die maand Kislef,…
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn(emeritus) waargeneem. Teksverse: 1 Samuel 17: 37 Verder het Dawid gesê: "Die Here, wat my gered het uit die kloue van die leeu…
Die virtuele erediens is deur ds Kobus, ons predikant, waargeneem. Teksverse: Hebreërs 13: 7 & 8 7 Dink aan julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het.…
