Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Lukas 4: 1 tot 13 1  En Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is…
Die Nagmaal is deur ds Kobus Botha bedien. Teksvers: Markus 9: 8 En die wat geëet het, was omtrent vier duisend. En Hy het hulle weggestuur. 
Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens gelei. Die sewende kruiswoorde: "Vader, in u hande gee Ek my gees oor."  Teksvers: Lukas 23: 46 46 Jesus het hard uitgeroep:…
Ds Kobus Botha het vanoggend se erediens waargeneem. Teksvers: 7  Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg…