Kerssangdiens – 24 November 2019
Ds Kobus Botha het die erediens waargeneem.
Teksverse:
Matteus 2: 10 & 11
10 Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly.
11 Hulle het in die huis ingegaan en die Kindjie saam met Maria, sy moeder, gesien, en hulle het gekniel en aan Hom hulde bewys. Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud, wierook en mirre.
Die volgende persone was betrokke met sang & musiek:
Sopraan: Zani Ludick & Linda Marais-Lombard
Alt: Ilanè van Wyk
Tenoor: Lance Phillip Bas: Werner Stander
Viool: Elspeth Neary, Belinda le Roux & Cornè Beyers Altviool: Ilanè van Wyk
Tjello: Piet van Rooyen Dwarsfluit: Mariëtte de Waal
Klokkies: Shiloh Smith
Orrelis:
Louri Coetzee
