-
-
-
-
-
-
-
-
-
Rolbaldag – 31 Januarie 2026
Datum: 31 Januarie 2026 Tyd: 10:00-14:-00 Plek: Tempe Rolbalklub Koste: R60 per span van 4 Hamburgers en chips ingesluit by fooi. Kontantkroeg beskikbaar – ondersteun hulle asseblief. Kontakpersone: Francois 082 796 7196 Louis 082 651 0001 Ons doen ‘n vriendelike beroep op al ons lidmate om hierdie geleentheid voluit te ondersteun. Gee asseblief die name…
-
