Similar Posts
Nuusbrief – 14 Julie 2019
KLEUTERSKOOL TE BOTSHABELO Ons het voor die vakansie (9 en 16 Junie) ’n berig geplaas oor die nood in hierdie Kleuterskool wat sr Ester Botha onder ons aandag gebring het, maar aangesien daar nie veel reaksie was nie, herhaal ons dit weer: Baie goeie werk word deur hierdie Kleuterskool gedoen, maar hulle het dit nie…
Nuusbrief – 22 April 2018
VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 22 April: Sr Helenna Kleyn – 072 343 5910 23 April: Alex Klopper – 051 436 2119 Br Martin de Klerk – 071 978 8555 24 April: Br Grové Coetzee – 083 743 8137 25 April: Janco Aucamp – 073 496…
Nuusbrief – 7 Oktober 2018
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus en gesin is vandag met verlof uitstedig. Ons gun hom hierdie klein blaaskansie van harte! Ons is baie dankbaar dat ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn vanoggend die erediens hier sal lei en ons bid hom en sr Petro die seën van die Here toe! Ons dra ook ons grootste…
Nuusbrief – 19 Augustus 2018
MEESTERPOTKOMPETISIE Kom skryf in vir die Meesterpotkompetisie!! Dit gaan DV vanjaar op Saterdag 1 September by die kerksaal gehou word. Die spanne wat dit vir die trofee gaan uitspook, begin reeds teen 12:00 met hul voorbereidings en kookvernuf. Om 18:00 kan lidmate aan die voortreflike voedsel kom smul! Spanne wat vir die kompetisie wil inskryf…
Nuusbrief – 21 Februarie 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. VANAF VANDAG WORD TWEE EREDIENSTE GEHOU: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot 50 persone per erediens. U word versoek om asseblief nogsteeds u naam…
Nuusbrief – 11 Augustus 2019
POTJIEKOSAAND 24 AUGSTUS 2019 Die sameroeper van die Gemeentefunksiekommissie oudl Louwrens der Beer, het verlede Sondag na die oggenddiens ons Gemeenmeente ingelig oor die Potjiekosaand wat vanjaar DV op Saterdag 24 Augustus gehou gaan word. Om alles vars in ons geheue te kan hou, noem ons die volgende sake. Trofee: Die Potjiekosaand is in die…
