Similar Posts
Nuusbrief – 18 November 2018
VANDAG VIER ONS DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons…
Nuusbrief – 7 Oktober 2018
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus en gesin is vandag met verlof uitstedig. Ons gun hom hierdie klein blaaskansie van harte! Ons is baie dankbaar dat ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn vanoggend die erediens hier sal lei en ons bid hom en sr Petro die seën van die Here toe! Ons dra ook ons grootste…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 13 tot 19Desember 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Sumari Janse v Rensburg _ 076 681 4585 Sr Nelmé Opperman – 078 458 8182 14 Desember Sr Anita Botha – 078 508 7204 15 Desember Sr Bianca Pieterse – 084 415 7824 Sr Charmari Steyn – 083 303 0228 19 Desember…
Nuusbrief – 14 Julie 2019
KLEUTERSKOOL TE BOTSHABELO Ons het voor die vakansie (9 en 16 Junie) ’n berig geplaas oor die nood in hierdie Kleuterskool wat sr Ester Botha onder ons aandag gebring het, maar aangesien daar nie veel reaksie was nie, herhaal ons dit weer: Baie goeie werk word deur hierdie Kleuterskool gedoen, maar hulle het dit nie…
Nuusbrief – 9 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Vandag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens volgende Sondag, 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskool-jongmens en R20 vir Laerskool-kinders. Kleuters eet gratis. Teken…
Ouderling Wikus Vorster oorlede – 7 Julie 2021
Met leedwese maak ons bekend dat ouderling Wikus Vorster gisteraand aan covid-19 oorlede is. Br Wikus was vir meer as 40jaar koster en skriba van ons gemeente. Dienswerk wat hy met groot onderskeiding verrig het. Ons harte gaan uit na sr Hettie(wat nogsteeds in de hospitaak is) asook kleinkinders en agterkleinkinders. Ons gebed is dat…
