Similar Posts
Liturgie en Lidmate wat Verjaar – Sondag 5 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 169: 1, 2 & 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 en Romeine 13: 8…
Nuusbrief – 28 Julie 2019
VANOGGEND SE EREDIENS Skriflesing: 1 Konings 16:29-17:9; Jakobus 5:17,18 Teksverse: I Konings 17:1 Elia die Tisbiet was ‘n bywoner uit Gilead. Hy het vir Agab gesê: “So seker as die Here leef, die God van Israel in wie se diens ek staan, daar sal die volgende paar jaar geen dou of reën val nie, behalwe…
Nuusbrief – 5 Mei 2019
KERMIS KERMIS KERMIS Nadat daar vir drie jaar as gevolg van verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie en die Gemeentefunksiekommissie is ywerig daarmee besig. Meer besonderhede sal volgende week bekend gemaak word. Hou intussen…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar (17 Mei tot 23 Mei 2020).
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Johan Roux – 072 169 6995 20 Mei Br Daniël van Eeden – 082 607 2407 21 Mei Br Gideon Swart – 078 982 7093 Br Luan van der Walt – 082 366 0794 Br Giel Viljoen – 076 521 9609 22 Mei…
