Similar Posts
Nuusbrief – 8 September 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal word vandag gehou. Na die Nagmaalsdiens volgende Sondag, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die Kerksaal aangebied. Die koste beloop R40 vir volwassene en Hoërskooljongmense en R20 vir Laerskoolkinders. Kleuters eet gratis. Alles word voorsien…
DERTIG JAAR HUWELIKS HERDENKING VAN DOMINEE KOBUS EN ESTER BOTHA OP 07 APRIL 2020
Op 07 April 1990, dertig jaar gelede, het twee jongmense hulle in die huwelik begewe.\ Voor die DRIE ENIGE GOD as hul SOWEREINE HOOF, het hul ewige trou aan mekaar beloof. Maar kom laat ons by…
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR – 7 TOT 13 JUNIE 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Br Anton Klopper – 083 378 5950 8 Junie Br Jaco Kirstein snr – 082 881 4060 9 Junie Sr Janet Boshoff – 082 202 5950 11 Junie Sr Hettie Bezuidenhout – 082 785 8829 Br Bernard Marais – 082 770 6662 Oudling Gert…
Lidmate oorlede
Ons maak met leedwese bekend dat die volgende lidmate oorlede is: sr Rina Coetzee van Waverley Gardens Ons dra vir Nicolé en Cornèl Pieters op aan die genade van ons Hemelse Vader. Die troosdiens word by Keetmanshoop gehou. En ook sr Alta Edwards van Noorderbloem Sr Alta het die afgelope twee jaar ernstige kanker…
